| Details Description |
|---|
|
Die Leer my Lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk. Dit Stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woodeskat speel-speel by die kind vas te le. Tippie - Leer my Lees (20 Boeke): 9780799363142 Hallo, Tippie! : Vlak 1 Boek 1 |
Login to your account. Donโt have account? Login
Login to your account. Donโt have account? Sign Up
Login to your seller account.