| Details Description |
|---|
|
Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip. |
Login to your account. Donโt have account? Login
Login to your account. Donโt have account? Sign Up
Login to your seller account.